Budgie Blou is weg. Of Budge Blaauw soos hy homself later begin noem het. Sy kop het te groot geword, sy bors te breed. Is dit toe dat Valk hom…
Budgie Blou weet hul “band” is die wêreld vooruit. Die “sound”, die “look”, die “vibe”. Lirieke ook. Dit is nou al maande dat hulle soggens “jam” op die boomtakke,
Hy sal met Muisvoël, Jan Frederik en Lyster praat, hulle oortuig oor sy plan. Muisvoël se kuif, sy hele look sal werk vir dit wat Budgie Blou beplan.
Mnr. Budgie Blou is nou in ‘n tuin in ‘n woonbuurt ingeburger. Byna vergete is sy koue staalkou, die vuil houtstok waarop hy moes sit, die vuil kos- en waterbak.
Ontdek ons mos eendag ‘n blou budgie, of dit is ‘n parkiet, in ons voortuin. Hy vreet lustig saam met mossies, vinke en duiwe aan die saad wat die huismense…