Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Nuus
-
Sol Plaatje-munisipaliteit amptelik onder administrasie; nog ‘n regstryd wag
Die munisipale raad van die Noord-Kaapse hoofstad is Woensdag amptelik onder administrasie geplaas.
-
Hooggeregshof beveel nuwe ondersoek ná jarelange vertragings in Trifecta-verwante saak
In die saak is Wonders Dimakatso Viljoen Mothibi, voormalige hoof van die Departement van Landbou en Grondhervorming, en Fezile Makiwane, voormalige uitvoerende Sassa-hoof aangekla.
-
Dood van ‘briljante’ krieketspeler en -afrigter van Upington laat groot leemte
‘n Veelsydige krieketspeler en krieketafrigter van Upington is onlangs oorlede.
-
Beminde wiskunde-onderwyser en saksofoonspeler van Upington oorlede
‘n Beminde onderwyser en bekende saksofoonspeler van Upington is onlangs in sy huis aan ‘n hartaanval oorlede.
-
Van Zylsrus vier fees ná aasvoëlgeoglief met 38 000 klippe voltooi is
Ná ‘n idee sowat vyf maande gelede in die “klipkonstabel” van Van Zylsrus se “breintreintjie op en af begin ry het”, het die reëlings vir ‘n eerste Geoglief-fees tot stand…









