Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
NoordkaapBulletin – Kontak Ons
NoordkaapBulletin is ’n tweetalige koerant, hoewel meestal Afrikaans. Ons druk elke Woensdag 22 000 uitgawes wat deur nagenoeg 83 000 lesers gelees word. Die koerant word gratis in Kimberley by huise […]
-
Lang rit ondersteun lang pad na genesing
’n Fietsrit van 2 900 km oor 60 dae word deur twee afgetrede manne in geel onderneem om slagoffers van geslagsgegronde geweld (GGG) te ondersteun.
-
Dr. Dion Theys aangekla oor onregmatige kontrakte van R96 miljoen
Dr. Dion Theys (54), waarnemende departementshoof van die Noord-Kaapse departement van gesondheid, is Woensdagoggend (10/03) ure ná sy inhegtenisneming op borgtog vrygelaat. Theys word daarvan verdink dat hy as verantwoordelike amptenaar nie die wetlike voorskrifte ingevolge die Wet op Openbare…
-
Hooggeplaaste in hof oor R96 miljoen
’n Hooggeplaaste amptenaar van die Noord-Kaapse departement van gesondheid is Woensdagoggend (10/03) deur die Valke in hegtenis geneem, en sal later vandag in die hof in Kimberley oor onregmatige huurkontrakte van R96 miljoen verskyn.
-
Reuse ateljees beplan
‘n Projek van R1,55 miljard in die vorm van rolprentateljees word net buite Riverton, naby Kimberley, beplan.
-
Rider ready to saddle up
Kalahari Bulletin’s 2019 Supersport Let’s Play Sport Star can’t wait to get back in the saddle.
-
Leerling kook plek los
’n Jong kok aan die Hoërskool Upington het onlangs haar kook- en bakvernuf in ’n sjefkompetisie ten toon gestel.
-
Teacher skills improved
Anglo American has started distributing tablets to teachers of Gr. 1 to Gr. 3 learners across the province to help improve teacher skills and to drive better literacy and numeracy outcomes for learners.
-
Hou hul afstand
Die gr. 2-leerlinge van die Voorbereidingskool Fanie Malan in Upington was baie bly om terug te wees by die skool.
-
Besoek skool ná heropening
Terwyl duisende leerlinge Maandag na skole in die Noord-Kaap teruggekeer het, het die getal bevestigde koronavirusgevalle in die provinsie toe tot 9 129 gestyg.




