Ané Oosthuizen

Ané Oosthuizen

’n Jong kok aan die Hoërskool Upington het onlangs haar kook- en bakvernuf in ’n sjefkompetisie ten toon gestel.

Ané Oosthuizen het op 15 Augustus aan die Food and Beverage Institute (FBI) se sjefkompetisie vir Noord-Kaapse skole deelgeneem.

Sy het haar baie goed van haar taak gekwyt en met die derde plek weggestap.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article