Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Suretha Brits-verhoor begin vanoggend
Die verhoor van Suretha Brits wat vanoggend (15/11) in Upington begin, gaan glo van haar medebeskuldigdes s’n geskei word.
-
Suretha Brits se verhoor begin
Die verhoor van Suretha Brits, wat verdink word dat sy moordenaars gehuur het om haar man te vermoor, begin Maandag (15/11) in Upington.
-
Stroping bedreig bome
Loxton se besondere bomeprag is onder bedreiging weens arm inwoners wat daagliks bome vir vuurmaakhout stroop.
-
Hou 500ste parkrun in oog
Dieter Meyer (73) het reeds 452 parkruns voltooi, en sy mikpunt is om daardie T-hemp vir 500 deelnames oor sy kop te trek.
-
Vermeende rower in Kimberley dood
‘n Man is op Saterdag 9 Oktober dood in wat vermoedelik ’n gewapende rooftog by ’n juwelierswinkel in Kimberley was.
-
Oom Bushy word gegroet
Die mees fanatiese ondersteuner van die Griekwas-rugbyspan, Eric Reginald Oliver (88), ofte wel oom Bushy, is op 29 September aan Covid-19-verwante oorsake in die Mediclinic Gariep in Kimberley dood.
-
Winkeliers in die visier
Bangladesjiese winkeleienaars van Kimberley is erg ontsteld nadat nog een van hul winkels, dié keer Sondagaand (03/10) in die De Beers-woonbuurt, deur vier gewapende mans beroof is.
-
Boere gehelp ná vernietigende brande
Benewens boere, dorpenaars en vrywilligers wat onlangs gehelp het om die verwoestende brande om Kimberley te blus, het GWK en Ekapa-myn R2?miljoen bewillig wat Agri Noord-Kaap deur sy stigting gaan gebruik om boere wat ernstige skade gely het by te…
-
Polisie op brandstigters se spoor
Agri Noord-Kaap sê hy is verheug dat die polisie die oorsake van die onlangse brande ondersoek en skuldiges wil vervolg. Dit volg nadat ongeveer 455?000?ha die afgelope maande in die Noord-Kaap afgebrand het sonder ooglopende tekens van natuurlike oorsake soos…
-
Downsindroom-lyertjie bring vreugde
Sy is trots op haar kind, en deur hom het sy geleer om die klein dingetjies in die lewe te waardeer, vertel Suné Wiese van Upington. Graham, wat in Desember drie jaar oud word, is ’n Downsindroomlyer. Wiese sê sy…




