Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
Calvinia: Hantam eerste in NK met skoon oudit
Die Hantam-munisipaliteit in Calvinia is die eerste plaaslike munisipaliteit in die Noord-Kaap om ’n skoon oudit te behaal.
-
Kameeldoring: (H)erken die mens
Noudat die pes vir eers oor is, kan almal mekaar maskerloos eien en herken. Besef wanneer iemand glimlag of nie.
-
Postmasburg: Vlytige vroue vergader
Talent onder die lede van die Griekwaland-Wes-sirkel se Vroue Landbouvereniging (VLV) het nie tydens die Covid-19-pandemie afgeneem nie.
-
Douglas: ‘Take ownership of school’
The new Douglas Primary School, constructed at a cost of R105 million, was officially opened on Thursday (07/04).
-
Upington: Aksie maak verskil
Die terrein van die Upington- Internasionale Lughawe was een van die talle verwaarloosde punte in die dorp wat onlangs deur die AfriForum-tak in Upington as deel van sy #VegEnBou-week skoongemaak is.
-
Kimberley: Paaseier-pret wink
Pret en vermaak wag op diegene wat Saterdag (16/04) die mark by die DBV in Kimberley bywoon.
-
Part of R31 road opened
The Northern Cape Department of Roads and Public Works has repaired the damaged section of the R31 provincial road between Middelpos and Daniëlskuil.
-
Upington/Kuruman: Klubrugby skop af
Plattelandse rugbyklubs kry oplaas die geleentheid om weer mee te ding ná ’n lang wedstryddroogte weens die Covid-19-regulasies wat geheers het.
-
Miere kan dalk kanker uitsnuffel
Binne enkele minute kan miere opgelei word om kanker uit te snuffel.







