Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Skitter-matrieks kan nou inskryf
Matrikulante wat beoog om in 2023 heeltyds aan die Universiteit van die Vrystaat te studeer, kan hulle nou inskryf.
-
-
Burnout: Take back control in life
Your brain and your body can only deal with being overworked and stressed out for so long.
-
Vyfjarige seuntjie steeds vermis ná ’n week, soektog verskerp
Teen druktyd Dinsdag (07/06) was daar nog geen spoor van die vyfjarige Le-Virno van Wyk van die Skierlik-woonbuurt in Louisvaleweg buite Upington wat ’n week tevore op Dinsdag 31 Mei vermis geraak het nie.
-
Hoofartikel: Laat winterson se strale helend skyn
Die teenwoordigheid van die son, wat boonop daagliks ’n goeie dosis vitamien D oordra, is vir ons byna vanselfsprekend.
-
Balanseertoertjie
“Life is a balancing act. While we have all the rights to be in freedom, peace, harmony and bliss; we do have a responsibility to ensure that others too enjoy their own freedom, peace, harmony and bliss.” – Vishwas Chavan.
-
Renosterberg kry hou op hou
Politici en amptenare van die sukkelende Renosterberg-munisipaliteit het skaars asem geskep, of ’n volgende beslagleggingsbevel is beteken.
-
Roodepan se Liesbet op die rooi tapyt
Op die première van Eric Kok se rolprent Liesbet in Roodepan, Kimberley, kon akteurs op die rooiste rooi tapyt pronk. Want dit is Roodepan se storie.
-
Kathu: Húl pyle tref kol
’n Tweeling van Kathu het al die pad van hul tuisdorp gery om aan binnenshuise boogskietkompetisies in Bloemfontein deel te neem en is daarvoor met goue medaljes beloon.
-
Jacobsdal: Koskuiers gekoester
Om ’n koffiewinkel te besit was altyd in Chrisna Rossouw se gedagtes. Toe laat die onverwagte aanbod om ’n geskenkwinkel oor te neem haar verbyster.







