Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Puntemakers skop stof op
Die rugbyspanne van die ZF Mgcawu-subunie het Saterdag (04/06) in Upington kragte gemeet.
-
VLV-lede van Kuruman-tak huiswaarts met talle trofeë
Die VLV se Kuruman-tak is met 3 918 punte as 2022 se wentak op die jaarlikse VLV Kalahari-sirkelkonferensie aangewys.
-
Teams lock horns
On Sunday (05/06), various games were played in Kimberley as part of the Sol Plaatje Masters Football League.
-
Kby-flamink ‘uit VSA’ gered
’n Omgewingspesialis van Kimberley wat die yskoue en diep Kamfersdam buite die stad aangedurf het om ’n beseerde kleinflamink te red wat op ’n webkamera deur internetkykers in Amerika raakgesien is, is nou dié natuurliefhebbers se heldin.
-
Plans aim to bolster NC health services
Immediate solutions are being implemented to strengthen the delivery of health services in the Northern Cape.
-
Lesersbrief: Beste versorging in ‘KH’
Ek, Banie Reinecke (59) van Kathu, lewe vandag omdat ek die beste versorging in die Kimberley-hospitaal (of KH, nou die Robert Mangaliso Sobukwe-hospitaal) gekry het.
-
-
Twyfelhoekie: ’n Hand wat help, reik tot in menswees
Twee voorbeelde op een dag laat my net weer die waarde daarvan besef om iemand opreg te help.
-
Potpourri: Húlle breek moed
“Jy lyk moeg,” merk hy op toe hy my in die winkelsentrum raakloop. “Is dit die Rottweiler wat jou onderkry?”.
-






