Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Rekenaars ondersoek
Die aankoop van 18 skootrekenaars teen R50 000 elk deur die Gamagara-munisipaliteit in Kathu word ondersoek.
-
-
Mamas learn new skills
All Mamas Afrika were invited to attend the Clover Mama Afrika (CMA) summit in the Western Cape.
-
Griekwas druk deur na halfeind
Griekwas kan vanjaar vermag wat Mannetjies Roux en sy roemryke Poublou-span van 1970 bereik het.
-
Lesersbrief: Ouerskap so uitgedaag
Wyle sr. Ansie van Komaggas het vertel ’n moeder het haar gevra om met haar kind te kom praat. Hy is van die pad af, om dit nou so te sê of noem.
-
Oudspeurder bly snuffel
Saligheid gaan lt.kol. Dolf Lourens, wie se puik speurwerk ook die lof van die Noord-Kaapse regterpresident in ’n opspraakwekkende verhoor verdien het, met sy aftrede omgeef.
-
Pretstap bied tree nader aan prostese
’n Jong man van Douglas het verlede week 4 km op sy krukke deur Kimberley se strate gestap as deel van geldinsameling om vir hom ’n prostese te bekom.
-
Begroting noop interdik
Die Sol Plaatje-belastingbetalers-vereniging oorweeg ’n interdik teen die inwerkingstelling van die Sol Plaatje-munisipaliteit se aanvaarde begroting vir die 2022-’23-geldjaar.
-
Jong rugbyspeler vir 2 jaar van die veld
’n Jong rugbyspeler van Daniëlskuil sal waarskynlik vir sowat twee jaar nie in ’n hoërskool-rugbywedstryd speel nie nadat hy vir 24 wedstryde geskors is.
-






