Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Selfone bied spoor
Die oomblik toe een van die beskuldigdes in die opspraakwekkende moord op Piet Els, bekende sakeman van Kimberley, kort na die misdaad sy eie SIM-kaart in die oorledene se gesteelde selfoonhandstuk gedruk het, het hy homself verklap.
-
Fabricia offers vast variety
The Fabricia Industrial Area in Kimberley, easy accessible from several entrance routes – including from the N8 or Oliver Road – boasts a variety of stores and even small industries.
-
Wen een van twee boeke
Wen een van twee boeke: Stuur jou naam, van, kontaknommer en waar jy bly, na noordkaap@media24.com om een van twee boeke te wen; dui ook aan watter boek jy wil wen. bottelnek breek bek is die debuutroman van Dianne du…
-
-
Potpourri: Dié ‘koffie’ anderste
Hulle was op pad van Gauteng na die Wes-Kaap en het by ’n tak van ’n bekende restaurantgroep in die Noord-Kaap stilgehou om ontbyt te eet.
-
Lewende Water: Herdink testament
Wat is daar wat ek en jy vir ons kinders kan nalaat die dag as ons nie meer daar is nie?.
-
‘Doen, leef jou trots uit’
’n Groep vrywilligers bekend as Kimberley: Bring back the sparkle, het die afgelope naweek blombakke by die Kimberley-stasie skoongemaak en beplant.
-
Hoofartikel: Gee my krag! (My kers is klaar)
Watter soort lig daar in die donker tonnel van elektrisiteitsvoorsiening in die land skyn, is moeilik om te sien.
-
-
Weiveld vir boere gevra
Sedert die begraafplaasuitbreiding by Jan Kempdorp het lede van die Morobeng Primêre Landboukoöperasie nie meer veld waar hul diere kan wei nie.





