Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Raaiselagtige vloedwater stuit ontwikkeling, grief inwoners
Die oorsprong van vloedwater wat verdere ontwikkeling langs De Beers in Kimberley en omliggende eiendomme bedreig, word deur verskeie partye ondersoek.
-
Pumpkin fritter doughnuts
There is something magically serene about the winter, believes Grace Stevens, award-winning TV chef. She shares her recipe for pumpkin fritter doughnuts.
-
Top safety tips for operating your generator
With load-shedding, alternative sources of electricity – generators in particular – are commonly used. Here are some safety tips on using a generator.
-
Voëlkyk gee jou ervaringswêreld vlerke
“Sodra jy voëls raaksien, begin jy meer raaksien. Jou wêreld vergroot; so ook jou verstaan van die natuur.”
-
Telbord kreun in stryd
Die Upington Dorp-rugbyklub het die afgelope Saterdag (23/07) hul tuisveld vir twee ZF Mgcawu-ligawedstryde oopgemaak.
-
Twyfelhoekie: Heimwee van gasvryheid onthou
Om van nature gasvry teenoor alle mense te wees, is nie noodwendig natuurlik vir almal nie.
-
Duitsers weer vas
Twee Duitse burgers wat in die streekhof in Upington gevonnis is weens vier aanklagte van handel in en die besit van bedreigde reptielspesies, is dadelik weer in hegtenis geneem op aanklagte dat hulle skurwejantjies deur die O.R. Tambo-lughawe uit
-
Oorkonde oorhandig
Neels Coertse van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika (GSSA) kon onlangs die Goue Banier-eerbewys aan die Ekapa-mynmaatskappy in Kimberley ter ere van hul bewaringswerk oorhandig.
-
NC athletes to compete in the Netherlands
Two athletes of the Postmasburg Tug of War Club have been selected to represent South Africa at the open club championships in the Netherlands.
-
Yonder Hartsfees: ‘Moenie fees misloop’
Wat ’n wonderlike gedagte dat daar weer in Kimberley fees gevier gaan word – die Yonder Hartsfees. Dit is ’n fees wat geld insamel om programme te ontwikkel en te onderhou vir mense wat met ’n gestremdheid leef.







