Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Man jailed for life
A life sentence was handed down to Monde Nyeshe in the De Aar Regional Court on Monday (01/08) for the rape of two women.
-
Griekwas slyp speler vir nuwe seisoen
Eddie Fouché, een van die sleutelspelers in die Pumas se verowering van die Curriebeker, het Maandag (01/08) by Griekwas in Kimberley begin oefen.
-
Ekspo laat (ou) wiele draai
Tientalle veteraanmotors, -trekkers en -implemente is Saterdag (06/08) op uitstalling tydens die Vaalharts Veteraanklub se ekspo.
-
Potpourri: Hou aan om te ‘stir’
In Engels is die woord baie beskrywend: “stir”. In Afrikaans sou ons seker sê “Iemand stook kwaad”. .
-
Jacobs nou OP-baas
Eugene Jacobs het Maandag (01/08) as nuwe uitvoerende hoof by Oostelike Provinsie Krieket in Gqeberha ingeval.
-
Landbou-unie vier 70 jaar
Die Vaalharts-distrikslandbou-unie het onlangs hul 70ste bestaansjaar met ‘n “Toeka tot nou”-tema gevier.
-
‘Die Here het ‘n taxi gestuur’
Phoebe Loff se dissipline, betroubaarheid en toegewydheid het meegebring dat die Sol Plaatje-munisipaliteit haar span gekontrakteer het.
-
Learners get a glimpse of emergency services
A career exhibition in the form of a simulated vehicle accident had many Kimberley learners excited about a career in the emergency services.
-
Police operation nets successes in NC
A recent cross-border operation between South Africa and Namibia led to the arrest of 65 suspects in connection with various crimes.
-
‘Was die lewe maar ‘n safari’
In die byna 60 jaar van sy bestaan was dit nog slegs die Covid-19 pandemie wat verhoed het dat dié safari-voertuie nie vir ’n safari vertrek nie.







