Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
-
University extends its footprint
To better entrepreneurial development amongst youth, unemployed and women, a new lease agreement was signed in Upington.
-
Dood van wildboer laat leemte
’n Diens is verlede week in Kimberley gehou om die lewe van Adré Els te gedenk.
-
Yonder Hartsfees bied iets vir elkeen
Ding mee in ’n rolstoel teen die sanger Mathys Roets; bring die kinders vir pretritte op die mallemeule; woon ’n vertoning van Lizz Meiring by; of besoek talle stalletjies op die Yonder Hartsfees, wat eersdaags in Kimberley plaasvind.
-
Sprei weer vlerke in natuurlike habitat
’n Gerehabiliteerde kleinflamink is op ’n baie vol Kamfersdam buite Kimberley vrygelaat, weke nadat dit uit ’n doringboom gered is waar die voël se een been vasgehaak het.
-
Editorial: Another four-letter word to fear
One word comes to mind when browsing social media platforms and other news sources in general.
-
Potpourri: Vernielsug kry nie end
Ons woon op ’n hoekerf. Die oppervlakte is baie klein en soos met enige sypaadjie in die Noord-Kaap is dit ’n konsternasie om ’n grassie hier aan die lewe te hou.
-
Ouma Speek (108) se lewe gevier
’n Begrafnis met soveel mense “dat dit gelyk het of dit die president s’n is”, is vroeër vandeesmaand in Jacobsdal gehou.
-
Man in court for robbing post office
The case of Frans Dillon Morakile (27), who is accused of robbing the Post Office in Mankurwaneng near Kimberley, was scheduled for formal bail application on Tuesday (19/07). It is alleged that he and an accomplice robbed the branch of…






