Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kby stap met die louere weg
Die o.21-span van die Kimberley-rugbyklub die naweek in Upington as die wenner van die ZF Mgcawu-toernooi uit die stryd getree.
-
Beseerde flamink op Kamfersdam vrygelaat
’n Gerehabiliteerde kleinflamink is Vrydag (15/07) op ’n baie vol Kamfersdam buite Kimberley vrygelaat, weke nadat hy (of sy) uit ’n doringboom gered is waar die voël se een been vasgehaak het. Die flamink, wat Donny gedoop is, se geslag…
-
Pangolin skin leads to hefty sentence
Jerome Ignatius Joseph from Rietfontein was sentenced in the Upington Regional Court to a fine of R70 000 or five years’ imprisonment for illegally being in possession of a pangolin skin.
-
Kathu done proud
All three members of the Kalahari Mixed Martial Arts Academy who recently competed at the International Sport Karate Association (Iska) World Martial Arts Championships in America brought back trophies and medals.
-
Kameeldoring: Mooipraatjies help nie
“Money doesn’t fix the world, responsibility does. Responsibility puts a roof over the homeless, responsibility puts food in empty stomachs, responsibility elevates the fallen and forgotten parts of the world,” Abhijit Naskar
-
Khoi-San kry teegeld
Die Rooibosraad het verlede week sy eerste betaling van R12,2 miljoen aan die Khoi-San-gemeenskap gemaak. Dit is danksy ’n ooreenkoms oor inheemse kennis wat in 2019 tussen die Rooibosbedryf en die nasionale Khoi-San-raad en die Suid-Afrikaanse San-
-
Electrician passed away after explosion
The spokesperson of the Sol Plaatje Municipality in Kimberley, Thoko Riet, announced on Tuesday (19/07) that their colleague, Faiek Adams, passed away.
-
Spore getuig in moordverhoor
In die moordsaak van wyle Piet Els (86) stem tekkiespore wat op die plaaswerf gevind is ooreen met skoene wat by ’n verdagte gevind is.
-
Spore getuig in moordverhoor
Die hooggeregshof in Kimberley het Maandag (18/07) in ’n opspraakwekkende moordverhoor gehoor tekkiespore wat die polisie op die plaaswerf van wyle Piet Els (86), miljoenêr-sakeman, gevind het, stem ooreen met die sole van twee paar skoene wat later
-
Surgery happening after 3 yrs of fundraising
Although they miss home, all their loved ones – and South African food – Resegofetse Molale from Kuruman is grateful that she and her son, Phetogo (5), can be in America for his life-changing surgery.






