Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Duitsers weer vas
Twee Duitse burgers wat in die streekhof in Upington gevonnis is weens vier aanklagte van handel in en die besit van bedreigde reptielspesies, is dadelik weer in hegtenis geneem op aanklagte dat hulle skurwejantjies deur die O.R. Tambo-lughawe uit
-
Oorkonde oorhandig
Neels Coertse van die Genealogiese Genootskap van Suid-Afrika (GSSA) kon onlangs die Goue Banier-eerbewys aan die Ekapa-mynmaatskappy in Kimberley ter ere van hul bewaringswerk oorhandig.
-
NC athletes to compete in the Netherlands
Two athletes of the Postmasburg Tug of War Club have been selected to represent South Africa at the open club championships in the Netherlands.
-
Yonder Hartsfees: ‘Moenie fees misloop’
Wat ’n wonderlike gedagte dat daar weer in Kimberley fees gevier gaan word – die Yonder Hartsfees. Dit is ’n fees wat geld insamel om programme te ontwikkel en te onderhou vir mense wat met ’n gestremdheid leef.
-
Selfone bied spoor
Die oomblik toe een van die beskuldigdes in die opspraakwekkende moord op Piet Els, bekende sakeman van Kimberley, kort na die misdaad sy eie SIM-kaart in die oorledene se gesteelde selfoonhandstuk gedruk het, het hy homself verklap.
-
Fabricia offers vast variety
The Fabricia Industrial Area in Kimberley, easy accessible from several entrance routes – including from the N8 or Oliver Road – boasts a variety of stores and even small industries.
-
Wen een van twee boeke
Wen een van twee boeke: Stuur jou naam, van, kontaknommer en waar jy bly, na noordkaap@media24.com om een van twee boeke te wen; dui ook aan watter boek jy wil wen. bottelnek breek bek is die debuutroman van Dianne du…
-
-
Potpourri: Dié ‘koffie’ anderste
Hulle was op pad van Gauteng na die Wes-Kaap en het by ’n tak van ’n bekende restaurantgroep in die Noord-Kaap stilgehou om ontbyt te eet.
-
Lewende Water: Herdink testament
Wat is daar wat ek en jy vir ons kinders kan nalaat die dag as ons nie meer daar is nie?.




