Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
2 in hof ná slagplaas in Boshof glo skade ly
Borgtog is vandeesweek in die landdroshof in Boshof toegestaan aan ’n man en ’n vrou wat glo ’n plaaslike slagplaas met meer as R900 000 bedrieg het.
-
Ysterreuse se toekoms belowend
Drie dosente aan ‘n plaaslike kollege is die naweek bekend gestel aan stoomtreine en die moontlikhede wat dit vir toerisme inhou.
-
Hartswater-moorde: Nuwe verwikkeling nadat aanklagte teruggetrek is
Al die aanklagte teen een van die vyf aangeklaagdes in die moordsake op die Brand-gesinslede van Hartswater is Maandag teruggetrek.
-
Botsing eis 11 lewens
‘n Totaal van 11 persone is Sondagmiddag (04/09) dood ná twee voertuie ongeveer 21 km buite Kuruman op die N14 gebots het.
-
Hartswater-moorde: Verhoor van vyf begin vandag in hooggeregshof
Die verhoor in die aanval en moord in Julie 2020 op die Brand-gesin van Hartswater begin Maandag (05/09) in die hooggeregshof in Kimberley.
-
Gratis, aanlyn klasse ter voorbereiding van eindeksamen
Het jy of enige van jou familie of vriende ’n kind in matriek? Hier is goeie nuus.
-
Man shot to death in vehicle
A man was allegedly shot to death this morning (01/09) in Armstrong Street in Verwoerdpark, Kimberley.
-
Fikses, staan nader vir reusagtige pret
Ontmoet die reus – die titan – in jouself tydens ’n uitdaging in die Titans Chase-avontuurreeks wat volgende naweek by Christiana plaasvind.
-
Pakkies met hoender, olywe, feta en pikantrissie
Hoenderborsies is ’n uitstekende bestanddeel om in ’n pakkie gaar te maak, want die vleis bly sappig en die olywe en rissies sorg vir hope geur.










