Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Beskuldigde wis dis rooftog
Die moordverhoor waarin sewe beskuldigdes, onder wie ’n seun van oud-pres Jacob Zuma, tereg staan op die moord op Piet Els, bekende sakeman van Kimberley, is Vrydag (26/08) onverwags uitgestel nadat een van die beskuldigdes siek geword het.
-
Fees wys ander wêreld
Nadat jy in ’n meestal ontoeganklike wêreld ingerol het, wil jy nie boonop die heeltyd “shame” hoor nie.
-
Hoofartikel: Groei dié lente uit gemaksone uit
Lente, in haar uitrusting van bloeisels en vars groen blaarbotsels, staan met ’n mandjie vol kleurryke blomme voor die deur.
-
‘Chaotiese toestand’ laat inwoners moue oprol
Inwoners van Bloemhof het die afgelope maand sowat R200 000 uit eie sak bestee om slaggate op te vul, stoptekens op te rig en straatname te verf.
-
Parke nooi besoekers
Sanparke se jaarlikse Suid-Afrikaanse Nasionale Parke-week duur van 11 tot 16 September.
-
Munisipaliteite bly aan die spartel
Tien vragte afval, onder meer takke en gras, is onlangs uit ’n park in Kuruman weggery.
-
‘Communication is key’
The importance of communication as a strategic function in the overall achievement of municipalities’ service delivery goals was the key objective of a progamme.
-
Debating spirited
As part of TVET month festivities, the Northern Cape Urban TVET hosted a Western and Northern Cape regional debating competition.
-
Kimberliet (16) verower medalje vir SA
Minette Kruger, ’n gr. 10-leerling, het op ’n onlangse wêreldkampioenskapsbyeenkoms ’n silwermedalje in gemengde gevegskuns verower.
-
NK-skool maak weer (wen)drama
Vir ’n tweede agtereenvolgende jaar is ’n tienertoneelproduksie van die Hoërskool Martin Oosthuizen van Kakamas as die beste aangewys.







