Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Braaivleis-bus skuif; stalletjie bly oop
The Arc, ’n ou munisipale bus wat in D’Arcystraat geparkeer en in ’n kosstalletjie omskep is wat vele honger Kimberliete se mae met braaivleis, pap en slaai gevul het, gaan deur ’n stalletjie vervang word.
-
Location supreme
The Sunny Rock Business Park in Kimberley is strategically situated in Silson Way, just off Schmidtsdrift Road.
-
Team again claims title
The boys’ hockey team of the Northern Cape High School in Kimberley won the Kimberley league for the 15th year in a row.
-
Opknapping koester die geskiedenis
’n Toeris van Gauteng wat onlangs op lede van Die Voortrekkers, Landsdiens, AfriForum en die Rapportryerbeweging afgekom het wat die Burger-monument op Magersfontein skoonmaak, was so beïndruk dat hy sy beursie leeggemaak en die geld aan hulle gesken
-
Vegters klub se trots
Altesaam 125 deelnemers het aan die jaarlikse Diamond Classic en Noord-Kaap-proewe in Kathu deelgeneem.
-
-
Potpourri: Sê dit vandag nog
“Ek wonder of jy geweet het hoe lief ons vir jou is,” is deel van ’n brief wat voorgelees is op die begrafnis van iemand wat selfdood gepleeg het.
-
Masters league continues
Results of the latest football matches played in the Sol Plaatje Masters League on Sunday (21/08) are as follows:
-
Smokkelhandel bedreig NK se vetplantspesies
Suid-Afrika se vetplante word ernstig bedreig weens die gekombineerde impak van klimaatsverandering en onwettige stropery.
-
Slimmes blink uit in syfers
’n Rekeningkunde-olimpiade wat vanjaar ’n tweede keer aangebied is, het uitgekring om benewens leerlinge van die Vrystaat ook dié van die Noord-Kaap in te sluit.






