Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Duiwe laat prysgeld inrol
Die derde duiweveiling, waarin gebie word op wedvlugduiwe wat vanaf Touwsrivier na Hopetown vlieg, vind Woensdag (21/09) om 19:00 plaas.
-
SAPS need assistance in tracing rape suspect
The Galeshewe FCS Unit are investigating a rape case following an incident on an open veld near John Daka in Galeshewe, Kimberley, on Thursday, 8 September.
-
Talle antieke ware gou onder die hamer
Diegene wat antieke ware en versamelaarsitems het wat hulle op ’n veiling wil verkoop, kan aan die Erfenisdagveiling op 24 September in Bloemfontein deelneem.
-
“Het jy al iemand doodgemaak?” vra beskuldigde glo
Die vrou het nog asemgehaal, maar die man was reeds dood toe hy hulle in die veld sien lê, het ‘n staatsgetuie Maandag (12/09) getuig.
-
Landbou-maatskappy moet ingevolge hofbevel boer terugbetaal
’n Noord-Kaapse landboumaatskappy moet ingevolge ’n hofbevel meer as R3 miljoen aan ’n Vrystaatse boer terugbetaal in ’n regsgeding.
-
Dagga found on bus; trafficker yet to be identified
The Upington K9 unit, together with members of the Upington Highway Patrol unit pounced on dagga with an estimated street value of more than R400?000.
-
Donation of R30 could be key to new car
Time is running out to make your donation, earn a ticket, and stand a chance to win a brand new Suzuki S-Presso GL Plus.
-
Lisensieskyf verklap gru-geheim
Dit was die lisensieskyf op Elzabie Brand se gesteelde silwer Mazda CX-5-voertuig met die vals Noord-Kaapse nommerplate wat die vier insittendes se geheim aan die polisie verklap het.
-
Motor kos jou dalk net R30
Die tyd raak min om ’n skenking te doen, ’n kaartjie te ontvang en die kans te staan om die splinternuwe Suzuki S-Presso GL Plus te wen.
-





