Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Sonkragbedrieër beken skuld, kry vyf jaar tronkstraf
Phillip “Klippies” Krüger/Dieckmann is tronk toe gestuur nadat hy skuldig bevind is op aanklagte van bedrog wat in 2022 gepleeg is.
-
Twyfelhoekie: Eerbied vir ’n ander se naam bestry seer
As daar nou een ding is waarmee almal van ons wys moet omgaan, is dit die naam van ’n ander.
-
Rondlê-vullis gou iets van verlede in Bloemhof
’n Vullisverwyderingsdiens wat onlangs in Bloemhof begin is, het binne die eerste week 20 ton vullis verwyder.
-
Bokke op Noord-Kaap paaie veroorsaak ongelukke
’n Egpaar wat buite Groblershoop boer, Thys (78) en Magda Burger (76), is in twee verskillende hospitale in Kimberley opgeneem nadat hulle beserings opgedoen het toe ’n bok voor hul voertuig ingespring het.
-
-
Plaasmoord by Kuruman: Verdagtes in hof
Vier verdagtes wat vir die moord op ’n 81-jarige boer, Hendrik Venter van die Kuruman-omgewing, in hegtenis geneem is, het op Maandag 30 September in die landdroshof in Kuruman verskyn.
-
-
Jaarvergadering by Yonder gehou; belangstellendes welkom
Die jaarvergadering van die Noord-Kaaplandse Geestesgesondheidsvereniging vind op Dinsdag 15 Oktober in die Sam Goldblatt-kompleks by Yonder in Kenilworth, Kimberley, plaas.
-
Nuwe voorsitter omhels verrykende betrokkenheid by VLV
Nuwe voorsitter omhels die verrykende betrokkenheid by VLV
-
Praktyke uitgelig om klimaatslim te boer
Praktyke vir boere om klimaatslim en suksesvol saam met die veranderende klimaat te boer, word eersdaags op ’n boeredag in die Kenhardt-omgewing uitgelig.









