Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Slag van Magersfontein met parade herdenk
Die Slag van Magersfontein word op Sondag 8 Desember met ’n herdenkingsdiens, parade, kranslegging en voorligting oor die veldslag herdenk.
-
Potpourri: Weggee het waarde
“Dit is bevrydend om iets weg te gee,” sê sy. Om gebruiksartikels of klere vir iemand te gee wat dit kan gebruik, is ’n wonderlike voorreg.
-
Twyfelhoekie: Nuwe lewe in ou wêreld bly kosbaar
Die mooi van nuwe lewe gaan nie by een van ons verby nie. Of dit nou die knop van ’n roos is, ’n nuwe budjie in sy hok, ’n klein diertjie in die natuur; veral die hou van ’n pasgebore…
-
Voedselveiligheid: Ingryping ná sterftes
Tientalle winkels is die naweek van 16 November in die Noord-Kaap gesluit ná inspeksies van spanne wat onder meer die verkoop van verouderde en besmette voedsel aanspreek.
-
Hoofartikel: Laat dié viering eers oorstaan
Bêre eers die partytjieballonne en sit die sjampanje terug in die yskas – die internasionale dag wat vandeesweek op 19 November oor die wêreld heen gevier word, is grootliks in Suid-Afrika (en ’n paar ander lande) ’n droefgeestige dag so…
-
Kameeldoring: Gister bly rooskleurig
Vandag is geseënd. Dit het gereën, die son het in ’n glorieryke wolkemassa gesak, die melkweg het geskitter, die voëls het uitbundig gekwetter, die honde het gelag, geliefdes het my drukkies gegee.
-
“Spaar” water in hitte
Waterverliese van nagenoeg R43 miljoen, met ongeveer 64% van Kimberley se drinkbare water wat verlore gaan.
-
Food safety: Every citizen to act
Pres. Cyril Ramaphosa addressed South Africans on the rise in reported cases of food-borne illnesses and deaths. A number of people became severely ill and even died after eating contaminated food.
-
Positive male role models celebrated
Encourage men to teach younger males the values, character and responsibilities of being a man. This describes the theme of this year’s International Men’s Day, observed on 19 November, which is “Positive male role models”.
-
Voedselbesmetting só voorkom
Die SAPD verskaf die volgende veiligheidswenke en voorsorgmaatreëls om voorvalle van voedselbesmetting en -vergiftiging te voorkom en te vermy.






