Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Hoofartikel: ‘Niks nuuts nie’; ou peste kan verskyn
In die 14de eeu tref die Swart Pes die mensdom. In dié pandemie sterf ongeveer 75 miljoen mense in Europa, Asië, die Midde-Ooste en Noord-Afrika van dié pes wat ook die buile- of buboniese pes genoem is.
-
Wanvoeding eis 110 kinders in Noord-Kaap
Akute wanvoeding het die lewe van 110 Noord-Kaapse kinders jonger as vyf jaar oud, uit 1 600 hospitaalopnames oor die afgelope drie jaar, geëis.
-
-
-
Henderson beoog steeds borgtog, gegrond op nuwe feite
John Ross Henderson, gewese polisieman wat van moord en poging tot moord aangekla word nadat daar op Jayson Afrique en sy vrou, Michayla, geskiet is, het Maandag 25 November aangedui hy gaan weer aansoek om borgtog doen.
-
Richtersveld-‘ikoon’ tree af
Koos Josob, of oom Koos soos hy bekend staan, is voorwaar ’n ikoon van die Richtersveld- Nasionale Park en het onlangs ná ‘n lang loopbaan afgetree.
-
Skat van diereskedelkuns ontgin
’n Kunstenaar wat diereskedelkuns beoefen, en wat geen onbekende op TV is nie, het onlangs die vroue van die Vrouelandbouvereniging (VLV) se Kuruman-tak van dié passie van haar vertel.
-
Polisielede in hof vir bedrog, korrupsie
Twee polisielede van die voertuigdiefstal-eenheid, en een van hul drie burgerlike medebeskuldigdes, het Dinsdag 26 November weer in die landdroshof in Kimberley verskyn op aanklagte van onder meer bedrog en korrupsie.
-
Stay safe in your vehicle this holiday
More motorists, also in the Northern Cape, are becoming victims of crime. The police in the province request the public to adhere and implement safety measures and be aware of the hints.
-
Leerlinge genooi vir drama in aksie
Inskrywings vir die 2025 Proscenium-dramakompetisie kan nou gedoen word.








