Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Trooshasies bewaarheid bejaarde se droom
Die gevolg van ’n daad van liefde en ’n belofte het tot die oorhandiging van 100 handgemaakte trooshasies gelei.
-
GBV: ‘Love never hurts’
Despite three decades of efforts, statistics on violence against women and children remain deeply troubling.
-
High-performance centre a historic first in Gemmie world
The launching of a high-performance sport centre (HPC) at the Sol Plaatje University (SPU) in Kimberley not only signifies a historic first for the Northern Cape, but also addresses the need for a world-class sporting facility that not only serves…
-
‘Soomlose oorgang’ in Kimberley lei skipbreuk weens chaotiese raadsvergadering
In wat die ANC as ’n soomlose oorgang van een regime na ’n ander in die Sol Plaatje-munisipaliteit in Kimberley beplan het, het Vrydagoggend 29 November in chaos ontaard.
-
Healthy fun awaits on Kimberley’s first padel court
With the summer holiday approaching, visiting Kimberley’s first padel court might be a healthy option for having fun and spending quality time with family and friends.
-
Lesersbrief: Ontnugter in plek van genesing
Desperaatheid, wanhoop, ontnugtering. Dit is die emosies wat oorheers wanneer ’n mens noodgedwonge die Robert Mangaliso Sobukwe-hospitaal in Kimberley betree. Hoewel ’n mens al voorheen talle bangmaakstories oor die hospitaal gehoor het, was dit steeds ’n skok om dit eerstehands…
-
NHI: Northern Cape performs worst
After an inspection of public healthcare facilities, the Northern Cape was found to be the worst performing province to meet the necessary standards to be considered ready for the National Health Insurance (NHI).
-
Twyfelhoekie: Help – wanneer jy kan, en nie kan nie
As ’n mens kan help, moet jy. Sy kan nie verstaan as iemand in staat is om te help, hoekom hulle dit nie doen nie. Wanneer sy kan, help sy.
-
Beskuldigdes ‘wis niks van moord’ op Attie Jooste by kleinhoewe
Twee van die drie beskuldigdes wat na bewering vir Attie Jooste op sy kleinhoewe buite Jan Kempdorp in 2018 vermoor het, het Maandag 25 November in die hooggeregshof in Kimberley ontken dat hulle iets van die moord wis.
-
Potpourri: ‘Was nie lus nie’
Vandag is ek keelvol vir mense wat nie lus is om iets spesifieks te doen nie en dít as genoeg rede ag om dit inderdaad nie te doen nie. Mense sal nalaat om werk te doen of afsprake na te…







