Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Elke ‘bietjie en baie’ vir duur kankerbehandeling ’n ‘wonderwerk’
Elke bydrae wat vir haar kankerbehandeling ontvang word, beskou Tharina van Tonder van Kimberley as ’n groot wonderwerk.
-
Agri students asked to apply for one of two bursaries
Those entering their final or post-graduate year of agricultural studies in 2025, may be eligible to apply for one of two fully funded bursaries by the Beefmaster Group, a leading supplier of world-class beef products.
-
Boesemvriendinne brei duisende borsprostese
Te danke aan hulp van die publiek en private sektor kan byna 10 000 vroue wat hul borste weens borskanker verloor het, sagte, gebreide borsprostese kry om te help om hul waardigheid en selfvertroue te herwin.
-
Young martial arts students shine at regionals
Students of the Konoha Martial Arts Club made a stellar impression at the Rustenburg Mixed Martial Arts Academy All Styles Challenge.
-
-
Yonder bied Kersblyspel onder die sterre aan
’n Kersblyspel onder die sterre, en onder Kersliggies, word weer vanjaar by Yonder in Kimberley aangebied.
-
Learners, parents urged to join textbook retrieval campaign
All school communities are asked to join the 100% Textbook Retrieval Campaign as the lifespan of a textbook is five years if it is taken good care of.
-
Oud-Upingtonner wen sterkmankompetisie op wêreldbyeenkoms
’n Oud-Upingtonner, die 29-jarige Rayno Nel, is as die kampioen op ’n wêreldbyeenkoms van die Strongman Champions League (SCL) aangewys.
-
ANC se herskommeling in Kimberley, Upington wek nie veel geesdrif
Die ANC in die Noord-Kaap se herskommeling van hoëvlak raadslede en ampsdraers in die Sol Plaatje- en Dawid Kruiper-munisipaliteit vul groepe en opposisiepartye nie met veel geesdrif nie, hoewel dit ’n “fladdering” veroorsaak het.
-
Lewende water: Dié tyd spesiaal, vol betekenis
Chronos-tyd is nie altyd goed vir ons nie. Ons wil partykeer hê dit moet stilstaan. Soms is dit vervelige tyd, sleurtyd, leë tyd. Dank Vader, daar is ook ’n ander soort tyd: Kairos-tyd: Dit is vol tyd, noodsaaklik, beslissend, besluitnemingstyd.









