Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Focusing on self-discovery: Help your child to be resilient
Reflecting on what it means to be yourself, and to develop the skills and resilience to cope with life’s ups and downs is what the theme of this year’s Children’s Mental Health Week is all about.
-
Piet Els-moordsaak: Al sewe verdagtes skuldig bevind
Die vonnisoplegging van die sewe persone wat vandeesweek in die hooggeregshof in Kimberley skuldig bevind is – sewe jaar en vier dae ná die aanval op Piet Els en sy vriendin – sal in die eerste week van Maart plaasvind.
-
Twyfelhoekie: Al is verskonings talryk, pas gryses op
Miskien het dit te doen met die feit dat ek hierdie week my ou wyse, gryse moeder se advies nodig gehad het oor wat ek hierdie week as tema kies.
-
Two soldiers killed in road accident on Northern Cape’s notorious R31 road
Two members of the South African National Defence Force (SANDF) died on Friday afternoon, 7 February, when the SANDF truck they were traveling in, overturned on the R31 road between Koopmansfontein and Delportshoop.
-
-
Oud-skoolhoof kry borgtog in moordsaak
Die hooggeregshof in Kimberley het Vrydag die moordverdagte Clive Ferris, wat saam met sy dogter, adv. Celeste Nameka (42), van sameswering tot moord aangekla word, se appèlaansoek teen die vroeëre weiering van sy borgtog, toegestaan.
-
Body of deceased man retrieved from deep pit
Members of the police in Kimberley are investigating the death of a 36-year-old man who allegedly drowned in a water pit in Ronaldsvlei, Kimberley.
-
Senior officer commended as best operational manager
Brig. Hennie van Rensburg, former head of the Operational Coordination Centre in the Northern Cape, was nominated as the best senior operational manager of the year, policing level 13 to 15.
-
Geborgde inhoud | Tuisonderrig gedoen sonder internet
’n Splinternuwe oplossing om tuisonderrig te doen, sonder om van die internet afhanklik te wees, is nou moontlik deur Brainline se Brain-in-a-Box.
-
Defensor verloor aansoek dat regter verskoon word
Die Defensor-sekuriteitsmaatskappy wat verdink word dat hy twyfelagtige kontrakte van R384 miljoen van die Noord-Kaapse departement van gesondheid verkry het, het nog ’n terugslag in die hof gehad.









