Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Lees gee verbeelding vlerke
Terwyl hulle soos ’n gunsteling-storieboekkarakter aangetrek was, het kleuters en onderwysers van die Pikkiebult- Preprimêre Skool in Kakamas weer geesdriftig aan die jaarlikse Wêreld-hardopleesdag deelgeneem.
-
Lewende water: Verstaan nietigheid, geringheid van die mens
Lank is geglo dat die son om die aarde draai; dat dit die middelpunt van alles is. Toe Galileo Galilei daarop wys dat dit andersom is, is geglo hy is mal.
-
Welstand van kinders met gestremdhede in gedrang
Die welstand van die 61 inwoners van die Helen Bishop-huis in Kimberley is weer in gedrang weens ’n gebrek aan subsidiëring.
-
Twyfelhoekie: Laat iemand blom met opregte woorde
Ons vergeet so maklik hoeveel ons kan bydra tot die gemoed en die gesindheid van ’n ander deur gewoon, opreg en eerlik te komplimenteer.
-
Assistance needed to find family of patients
The Northern Cape Department of Health requests the assistance of the community in locating the family of patients who were admitted to the West End Specialised Hospital in Kimberley.
-
Sponsored content | Kathu Campus: Gateway to opportunities
With the grand opening of the Kathu Community Campus on 5 February, Training Portal has officially planted its flag in this thriving mining and industrial hub.
-
Skuldig op 18 aanklagte: Vonnisoplegging moet erns van misdade weerspieël
“ ’n Diep gevoel van hartseer hang daagliks oor my.” Dit het adv. Elmarie Krüger op Woensdag 12 Februarie in die hooggeregshof in Kimberley uit ’n slagofferimpakverslag voorgelees in haar betoë ter strafverswaring teen Itumeleng Machabe (27).
-
Versoek dat Noord-Kaapse onderwysdepartement onder administrasie geplaas word
‘n Beroep is op die minister van basiese onderwys gedoen om die Noord-Kaapse departement van onderwys onder administrasie te plaas.
-
Skuldig op 18 aanklagte; ook verkragting, moord van meisie (11)
Itumeleng Machabe (27) is skuldig bevind op 18 van 19 aanklagte, waaronder die verkragting en moord van Relebohile Segami (11) aan die einde van Maart 2022, wie se lyk hy in die veld in Galeshewe gelos het.
-








