Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Hou kop, hou hoop in deurmekaar wêreld
Dit lyk of die sentiment dat die Reënboognasie eerder uitmekaar dryf as verenig, sterker geword het.
-
Potpourri: Vakansie, met skuld
Dieselfde persoon wat jou oortuig dat hulle nie jou rekening kan vereffen nie, is Desember iewers op ’n strand – terwyl diegene wat vir hulle geld wag nie die geleentheid gegun word nie.
-
Valentynsdans by skool aangebied
Die Elizabeth Conradie-skool in Kimberley bied op 14 Februarie om 18:00 vir 18:30 ’n Valentynsete en -dansparty in die skoolsaal aan.
-
Moordverdagte: Hy was ‘nie beteuterd’ nie
Die man wat onder meer van die moord in 2023 op twee blitspatrollielede van Kimberley verdink word, het op Maandag 10 Februarie verward gelyk waar hy ineengedoke in die beskuldigdebank op die eerste dag van sy verhoor in die hooggeregshof…
-
Carjacking suspects wanted by police in Postmasburg
Two separate cases of carjacking and armed robbery, which occurred in November and December 2024 respectively in the Postmasburg area, are under investigation by the Upington Vehicle Crime Investigation Unit.
-
Update | Disruptions at schools ongoing in Phokwane, Magareng
A total of 15 schools in Phokwane and Magareng in the Northern Cape were affected by disruptive actions today. The Northern Cape Department of Education said no teaching or learning took place at these schools on Tuesday, 11 February. Educators…
-
Fixtures put out for SA Cup, Frances Baard Cup
This year’s fixtures for the SA Cup series, in which the Suzuki Griquas were crowned the first champions in 2024, were announced.
-
Tiende boskonsert vier bewaring en kultuur in Mokala
Die gewilde Mokala-boskonsert word op 13 April vir die tiende keer onder die sterrehemel in dié nasionale park suid van Kimberley aangebied.
-
Noord-Kaapse onderwyskrisis: Nasionale staking dreig; moet verhoed word
Terwyl Noord-Kaapse onderwysvakbonde steeds hul werk-volgens-die-boek-staking (“work-to-rule”) uitvoer oor die provinsiale departement se wanbetaling aan behoeftige skole, dreig ‘n nasionale staking waarin geen werk verrig sal word nie.








