Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Woman leads SPU in next phase
Prof. Debra Meyer was appointed as the third vice-chancellor and principal of the Sol Plaatje University (SPU) in Kimberley, effective 1 January 2026.
-
Friersdale juig oor drome bewaarheid word by skool
Nuus dat die Gekombineerde Skool Friersdale R.K., tussen Keimoes en Kakamas, verskeie prestasies in die 2024-matriekeksamen behaal het, het “tegelykertyd geskok en verras”.
-
Skill showing on the greens
Skill, determination, and sportmanship were seen on the greens when the 16 top men and women in the province competed in the Northern Cape Bowls (NCB) Singles Championships.
-
Kameeldoring: Op verkeerde voet die dag begin
In Afrikaans klim jy met die verkeerde voet uit die bed, in Engels aan die verkeerde kant van die bed.
-
Hoofartikel: Lig werklikheid uit onwaarheid
Die onwaarhede wat ons daagliks verkondig of aanhoor, is soms subtiel, soms blatant.
-
‘Kortpad’ deur dorp knou treinbrug
Die treinbrug in Upington, waaraan vragmotors gereeld vashaak wanneer hulle deur die duikweg in Schröderstraat ry, raak al hoe meer beskadig en vrees bestaan dat die brug op ’n dag ineen kan tuimel.
-
Potpourri: Kombuis meer as dít
Vroeër jare se kombuise het hulle meer daartoe geleen, maar ’n kombuis is steeds ’n kuierplek. ’n Gesinsplek. ’n Ons-maak-herinneringe-plek. ’n Deel-van-emosies-plek. ’n Ons-bou-verhoudinge-plek.
-
-
Onderbesteding bedreig menseregte in Gamagara
Dringende optrede is nodig om die Gamagara-munisipaliteit se besteding van finansiering vir munisipale infrastruktuur te verbeter.
-
Anthony-moordsaak: ‘Beskuldigde verswak’ hoor hof in borgtogappèlaansoek
Die hooggeregshof in Kimberley het Dinsdag 4 Februarie in ’n borgtogappèlaansoek etlike kere gehoor dat die moordverdagte wat saam met sy advokaat-dogter van sameswering tot moord aangekla word, ’n “verswakte 67-jarige man” is wat op borgtog vrygelaat moet word.







