Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Learnership a reason for joy
A group of 20 unemployed youths from the communities in Kuruman and Kathu have successfully completed a Mining Qualification Authority accredited Mineral Processing Level 2 learnership.
-
Jong fietsryer seëvier met vasberade ingesteldheid
Hy het geweet waarvoor hy homself inlaat, en het sy kop daarop neergesit dat hy gaan wen.
-
Korrupte verhoudings beweer tussen diensverskaffers, Noord-Kaapse gesondheidsamptenare
Korrupte verhoudings het na bewering tussen diensverskaffers en sekere amptenare van die Noord-Kaapse departement van gesondheid bestaan. Die Spesiale Ondersoekeenheid ondersoek ook nou ses diensverskaffers vir bedrog en korrupsie.
-
Kameeldoring: Ywer is hier uitgebloei
“Cleanliness is next to godliness, whatever that means. But the trouble with that sort of approach to life is that it never ends.” Eens die trots van die provinsie. ’n Atletiek- en sportstadion waar kinders hul talente slyp, waar ouers,…
-
-
Potpourri: Wie weet wat toekoms inhou, maar dis reg
Ek het verlede week die voorreg gehad om my bladsy-buurman, Hannes Noëth, se boekbekendstelling by een van die aftreeoorde in Kimberley by te woon.
-
Defensor-saak: Aansoek uitgestel
Die aansoek van sommige beskuldigdes dat die regter homself moet verskoon in die saak waarin hulle van onder meer tenderbedrog vir ’n sekuriteitskontrak van R384 miljoen aangekla word, is uitgestel.
-
Rioolverwerkingsaanleg dompel De Aar in krisis
Weens die rioolverwerkingsaanleg in De Aar wat nie in ’n werkende toestand is nie, word rou riool blykbaar in parke en oop stukke veld rondom die dorp gestort.
-
In hul skik met nuwe rolstoele
’n Nuwe rolstoel vir elk het die lewe vir twee Noord-Kapenaars verbeter. Op Woensdag 30 Oktober het Kelebogile Geyers van Delportshoop en Masego Modirapula van Windsorton rolstoele ontvang wat deur FNB se openbaresake-bankdienste aan die Vereniging vir en van Persone…
-
Know psychology of home staging when selling
When selling your home, first impressions are everything for potential buyers. Home staging, the art of preparing and presenting a home for sale, has become a crucial strategy for sellers aiming to attract buyers and secure the best price for…








