Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Menings | Opinions
-
TWYFELHOEKIE | Oplossing vir moeg-moeg anders as verwag
Toe ‘n moeg-moegheid hom oorval, het hy die kuur daarvoor op ‘n onverwagte plek gekry.
-
LEWENDE WATER | Jy dra nie alleen aan jou probleme nie
Ons almal ken die soort moegheid wat ons beetpak in ons daaglikse gespook en gespartel, en die bekommernisse wat daarmee saamgaan.
-
NARSISME 17 | Straf mildelik uitgedeel, só dat jy jouself nie glo
Narsiste floreer daarop om hul slagoffers te straf. Hulle straf hulle soos hulle goeddink en wanneer dit hulle pas. Sonder om ‘n oog te knip.
-
MENING | Kry vir jou ‘n lemoenskyfie, die winter is amper verby
By dié plaasskool was dit nie vreemd om Lentedag te vier terwyl jou ysige hande om ‘n warm koppie sop gevou was nie.
-
KAMEELDORING | Elke verjaarsdag ‘n geleentheid om jou bestaan te vier
Verjaardae moet ‘n mens vonkel en vonkelwyn saam met vriende drink. Finish en klaar.
-
POTPOURRI | Watter soort pasta is jy?
As ons met pasta vergelyk word, hoop ek die meeste mense is die duursame pasta wat ‘n ruk moet kook voordat dit sag is.
-
TWYFELHOEKIE | Hou dié waarop jy kan staatmaak naby
‘n Mens se hele lewe word jy omring deur eintlik net twee soorte mense – dié waarop jy kan staatmaak en dié wat jy nie kan vertrou nie.
-
MENING | Nostalgie ontwaak met die ooptrek van kombuislaai
Soms klop nostalgie met die mees onwaarskynlike item of gebeurtenis aan die voordeur.
-
KAMEELDORING | Herinnering kaktus-taai
Nie alles wat ver van jou af groei, verdor omdat dit vergeet is nie. Party dinge oorleef net op ‘n ander plek.
-
TWYFELHOEKIE | Laat vergeet hand aan hand gaan met onthou
Onthou is belangrik. Om te kan vergeet, is net so belangrik. As jy wil onthou, moet jy ook die gawe wil hê om te vergeet.







