Helena Barnard
-
Boipelo Awuah, South Africa’s first skateboarder with a car sponsorship, promotes youth empowerment and hosts workshops for girls.
-
n Elite-kompetisie vir gevestigde en geregistreerde vrouerugbyklubs in GWRU is deel van die voortgesette ontwikkeling en groei van vrouerugby binne die streek.
-
‘n Mens wonder oor die roete van 2026 se pad. Hoeveel daarvan is ‘n hoofweg met vloeiende verkeer en bedagsame voertuigbestuurders? Hoeveel van die roete is smal bane met happe aan die teerskouers waar jy hoe lank wik en weeg, mik en terugval, om ‘n stroom vragmotors verby te steek?
-
Met Kersfees slegs ‘n klipgooi ver is die nagenoeg $2,5 biljoen wat glo jaarliks rondom dié feestyd oor die wêreld heen bestee word, besig om van hande te verwissel.









