Menings | Opinions
-
TWYFELHOEKIE | Moeilike mense is toe maklik om te vind
Is mense dan so moeilik? Of dink ons mense is moeilik as hulle van ons verskil? Of het mense gewoon net so geword dat hulle hul sin moet kry in alles?
-
TWYFELHOEKIE | Hoe gemaak met mense wat moeilik van karakter is?
Die huisvrou is moeilik van karakter, moeilik in haar woorde en moeilik in haar manier van dink. Haar man hanteer dinge maar soos dit kom…
-
MENING | Of jy met die maan gepla is al dan nie, dink tog twee keer, sê KI
Kunsmatige intelligensie kan inligting drasties verander, maar die einste KI beveel aan dat die mens moet aanhou om menslike skeptisisme, tegniese waarneming en kritiese denke te gebruik.
-
MENING | Gaan ons ‘Ver in die ou Kalahari’ op ‘n dag met nostalgie raam?
Mynbou bring rykdom, maar ook vraagstukke. Sonder deeglike, streng en volgehoue beplanning kan die provinsie se droom van ‘n mynbou-spilpunt ‘n logistieke nagmerrie word.
-
KAMEELDORING | Vind ambisie, selfs al is jy Budgie Blou, Muisvoël of Lyster
Hy sal met Muisvoël, Jan Frederik en Lyster praat, hulle oortuig oor sy plan. Muisvoël se kuif, sy hele look sal werk vir dit wat Budgie Blou beplan.
-
NARSISME 7 | ‘Jou hare lyk mooi’ sê sy; en ek wens ek was dood
My bene dra my tot terug by die toonbank van die haarsalon. Ek voel sleg. Verneder. Skaam. Skuldig.”My ma gee hierdie …” Ek hou R20 uit. “Sy sê dit is te min gesny vir R40.”
-
TWYFELHOEKIE | Pak môre se onsekerheid aan deur vergenoegd te wees
‘n Onsekere toekoms kan jy ingaan deur te werk met wat jy het en vergenoegd te wees. Jy gaan nooit op ‘n punt kom waar alles reg is en waar alles seker is nie.
-
MENING | Alles in die wêreld word nie deur brandstofprys bepaal nie
En eintlik wil ons net in die koel herfsluggie sit, kyk hoe die eerste herfsblare neerdaal aarde toe, hoe akkedisse in sonkolle bak, hoe voëls vry op lugstrome rondsweef, en Paaseiers eet…
-
TWYFELHOEKIE | Vind die vrede wat niemand kan wegvat nie
Aan die einde van die dag is dit maar die begeerte om vrede te beleef en te ervaar wat alle verstand te bowe gaan.
-
MENING | Soveel steier ná vuishou van omwenteling in Kimberley
Die Ekapa-modderstorting het die lewe en omstandighede van soveel mense verander. Mag hoop en genade uit hierdie hartseer-omwenteling groei.




