Twee mans is Vrydagaand 17 April in twee afsonderlike skietvoorvalle in Groendal, Franschhoek, koelbloedig afgemaai.
‘n Honde-eenheid is in Maart in beginsel deur die Stellenbosch-munisipale raad goedgekeur. Die honde sal op ‘n gedeelte van die Mountain Breeze-woonwapark gehuisves word.
Die vermeende moordenaar van wyle Zandré Japie (6) sal in November haar kant van die saak aan die Stellenbosch-hof moet verduidelik.
Die Cloetesville-polisie is op soek na die eienaars van die gasbottel sowel as twee Willard voertuig-batterye. Die items is onlangs verlate gevind en die polisie wil graag die eienaars opspoor…
Verskeie hoë profiel hofsake is eersdaags weer in die Stellenbosch-landdroshof.
Klapmuts-polisie het ‘n plaaslike man in hegtenis geneem nadat hy in besit van ongelisensieerde vuurwapen gevind is.
Ses mense is geskiet in ‘n gewelddadige voorval in Cloetesville op Maandagaand, 16 Februarie om ongeveer 21:15. Een man is dood en vyf ander is gewond.
Die plaaslike skoolgemeenskap is in rep in roer nadat ‘n skoolhoof verlede week in die Stellenbosch-landdroshof verskyn het in verband met beweerde seksuele aanranding. Die skoolhoof het op Donderdag 29…
Die saak teen twee verdagtes wat verdink word van Pieter de Kock se dood, is tot 19 Februarie uitgestel.
Cloetesville-polisie ondersoek die moord van ‘n man wat helderoordag in Langstraat geskiet is.