Die jongste inbraak op Sondag 12 Oktober op die Courchevel-gasteplaas in Franschhoek is een van minstens agt die afgelope twee maande, beweer ‘n bron wat vertroud is met die vlaag…
Rowers het Sondag 12 Oktober in die vroeë oggendure ‘n groepie mense wat by ‘n gasteplaas in Fransch- hoek gekuier het, oorrompel.
Polisiebeamptes van Cloetesville het vandeesmaand verskeie suksesse gehad nadat inligting vanuit die gemeenskap verkry is.
Die afgelope week het polisiebeamptes van Cloetesville-polisie groot sukses behaal nadat inligting uit die gemeenskap verkry is. Volgens plaaslike polisiewoordvoerder, AO Zenobia Sedeman, is inligting wat deur die gemeenskap verskaf…
‘n Klagte van openbare geweld word ondersoek nadat keelvol inwoners op Sondag 5 Oktober die strate van Cloetesville saam met lede van Pagad ingevaar het.
Klapmuts se plaasgemeenskap is die afgelope naweek deur ‘n gewapende huisrooftog deur klapmusrowers geteister, terwyl ‘n tweede voorval moontlik verhoed is toe ‘n plaaseienaar ‘n verdagte in sy spore gestuit…
Beamptes van Groot Drakenstein-polisie het vandeesweek groot suksesse met misdaadbekamping danksy inligting van die publiek behaal.
Die saak teen die moordbeskuldigde Rudolf Hufke is Maandag 22 September uitgestel tot Vrydag 3 November wanneer hy na verwagting tot ‘n pleitooreenkoms sal instem wat verband hou met die…
Elizabeth Japie wat van die moord op haar sesjarige susterskind aangekla word, het nuwe regsverteenwoordiging.
‘n Polisievrou moes Donderdagaand (18 September) na die Franschhoek-polisiekantoor vir behandeling vervoer word nadat sy aangeval is toe sy en ‘n kollega gereageer het op ‘n bakleiery in Groendal. Die…