Twee verdagtes staan tereg op drie aanklagte van poging tot moord nadat twee kinders en ‘n man op Sondag 7 Desember in ‘n skietery in North End-straat, Cloetesville, gewond is.
Die twee mans van Khayamandi is in die hooggeregshof aan Cheney Prins se moord, aanranding met die opset om ernstig te beseer, sowel as regsverydeling skuldig bevind.
Politici het hierdie week hul stemme by dié van Cloetesville-inwoners gevoeg in ‘n poging om bendegweld te bekamp.
Misdaadvoorkoming en gemeenskapsveiligheid in Jonkershoek en Stellenbosch Sentraal het ‘n hupstoot gekry met die onlangse opgradering van die Jonkershoek- spesiale belastingsgebied (JSRA) en die Stellenbosch Improvement and Transformation Initiative (Siti)…
Polisiebeamptes van Cloetesville het verlede Dinsdag 11 November patrolliewerk verrig toe hulle inligting oor ‘n onwettige vuurwapen ontvang.
A21 en plaaslike rolspelers bespreek die groeiende gevaar van aanlyn-mensehandel en sekspeste wat kinders teiken. Met jongmense wat tot nege uur per dag aanlyn spandeer, gebruik kwaaddoeners sosialemediaplatforms om vertroue…
Die familie van die vermoorde Matie-student Jesse Mitchell hoop sy moordenaar, Rudolf Hufke, gebruik sy tyd in die tronk om homself te verbeter. Die 20-jarige Hufke is Maandag 3 November…
Dit saak teen Elizabeth Japie van Jamestown sloer steeds voort weens haar gebrek aan ‘n regsverteenwoorder. Die 58-jarige staan te reg weens die moord op haar sesjarige susterskind, Zandré Japie,…
Twee jongmans se lewens is vir altyd verander op 16 Oktober 2024, maar terwyl die Matie Jesse Mitchell se familie altyd sy lewe sal koester, sal Rudolf Hufke (20) nou…
Die bestuurder van ‘n Coca-Cola-afleweringsvragmotor is Donderdag 23 Oktober beseer toe hy in Groendal, Franschhoek, aangeval is.