’n Polisiespeurder is in hegtenis geneem ná ’n skietvoorval in Wellington waarin sy eksmeisie gewond en haar kêrel, Petrus Jacobs (49), noodlottig gewond is.
Twee jong susters het Dinsdagmiddag ‘n skokkende ontvoerpoging in Franschhoek oorleef nadat drie mans gepoog het om hulle uit hul ouma se voertuig te gryp. Die voorval het omstreeks 16:15…