‘n Man het in die Paarl-landdroshof op aanklagte van die besit van dwelms verskyn, nadat hy op Vrydag 16 Oktober in hegtenis geneem is.
Polisie ondersoek die dood van ‘n werker nadat hy vermoedelik in ‘n komposmasjien beland het.
Ongeveer 60 mense het op Saterdag 12 September in Klapmuts vergader en aan ‘n jeugoptog vir vrede en teen misdaad deelgeneem.
Stellenbosch K9 Unit’s Juno found drugs worth R2 800 in Klapmuts; a suspect was arrested, demonstrating the K9 programme’s effectiveness.
Boniface Kumwenda van Malawi is na bewering op Dinsdag 15 September deur twee seuns in Klapmuts met ‘n mes en panga aangerand.
Die polisie in Klapmuts en Stellenbosch ondersoek nog twee voorvalle op Wynland-plase wat die afgelope naweek aangemeld is.
Die Klapmuts-polisie het ‘n geregtelike doodsondersoek geopen na die lyk van ‘n onbekende man onder ‘n boom in Ou Paarlpad ontdek is.
Shincheonji Volunteers collaborated with elderly community members for a Knitting Day, emphasising dignity and compassion, inspired by Mandela’s legacy.
No protests occurred in Stellenbosch on 30 June; police maintained high alert while businesses primarily operated normally despite some closures.
Police stations in the Western Cape face significant resource challenges, impacting effectiveness and community safety amid a growing population.