Oral health is most often only prioritised when discomfort or pain has already set in. Tooth decay and gum disease are widespread issues which can significantly impact your overall health.…
More than 20 inspiring women leaders from Klapmuts gathered at the CoCreate Hub in Stellenbosch on Saturday (13 September) to celebrate the launch of the Klapmuts Women’s THRIVE Club. The…
‘n Egpaar van Klapmuts, wat op die Hoopenberg-bessieplaas naby die Proteapad woon, het verlede Woensdag (10 September) in die middernagtelike ure wakker geskrik nadat vensters van hul huurhuis gebreek is…
Kingdom Development Projects (KDP) het Saterdag 9 Augustus sy jaarlikse Vrouedag-sportfees by die Kanonkop-sportveld aangebied. Sowat 600 mense het byeengekom vir ‘n dag wat nie net oor sport gegaan het…
Theodore Cloete (36) van Klapmuts en ’n vriend is in Philippi beroof nadat hulle ’n hommeltuig via Facebook Marketplace wou koop. Die rowers het hul motor en besittings gesteel.
Nóg klagtes het ingestroom oor die informele nedersetting buite Klapmuts oorkant die stortingsterrein en skuins oorkant die polisiekantoor, ook duidelik sigbaar van die N1 af. Inwoners beweer die afgelope weke…
The Southern Parrot Sanctuary will host the vibrant fundraising Cape Parrot Market at Exotic Animal World.
Stellenbosse spanne het nie vanjaar ‘n verskoning om nie die Noordelike liga van die Westelike Provinsie-rugbyunie te wen nie.