Nuus
-
Moord vir wins
Daar was ’n tyd toe Suid-Afrika se huurmoordmark hoofsaaklik met taxigeweld en die nagklub-onderwêreld verbind is. Vandag strek dié bloedige…
-
Die nuwe uitgawe van Die Papier is nou op die rakke en aanlyn beskikbaar
Lugbesoedeling raak veel meer as net die longe. Mediese navorsing toon dit verhoog die risiko vir asma, allergieë, chroniese sinusprobleme,…
-
SA haal hortend asem
Suid-Afrikaners in Mpumalanga en Gauteng asem onwetend vuil lug in wat gelykstaande is aan ’n skokkende hoeveelheid pakkies sigarette per…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 30 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Waterprojek by Hammanskraal ‘net nóg ’n pleister’
Pres. Cyril Ramaphosa se nuwe waterreddingsplan is binne dae ná die bekendstelling deur kenners afgemaak as ’n “pleister op ’n…
-
Outa verwelkom kabinet se besluit om geldigheid van bestuurlisensies tot 10 jaar te verleng
Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) het die kabinet se besluit verwelkom om die geldigheid van Suid-Afrika se bestuurslisensies van 5 na…
-
Byna 25 jaar oue witrugaasvoël verras navorsers buite Kimberley
Die ontdekking van ’n witrugaasvoël wat byna 25 jaar gelede as kuiken gering is en steeds in die Kimberley-streek rondvlieg,…
-
Sterk El Niño kom, maar ekonome voorspel ligter impak op kosinflasie
’n Versterkende El Niño bring nuwe risiko’s vir Suid-Afrika se landbousektor en inflasievooruitsigte mee, maar ekonome reken die land is…
-
Noordwes-sakeman verloor borgtogappèl, bly in aanhouding oor vuurwapen- en meineedklagte
Die hooggeregshof in Johannesburg het sakeman Oupa Brown Mogotsi se dringende borgtogappèl van die hand gewys en bevind dat hy…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 29 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
Brekende Nuus
-
Iran se president, Masoud Pezeshkian, het tydens sy 1ste toespraak by die VN sedert Washington en Israel ’n volskaalse oorlog teen sy land begin het, ’n uitdagende houding ingeneem en die VSA gewaarsku dat Teheran nie ‘die knie sal buig’ nie
-
Russiese aanvalle op logistieke netwerke en infrastruktuur regoor Oekraïne het minstens 7 mense doodgemaak, insluitend 2 in Kiëf, in die jongste oplewing van hommeltuigaanvalle op die hoofstad
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC sê dit sal ’n onreg teenoor sy kiesers wees indien die party uitgesluit word van die plaaslike verkiesings in munisipaliteite waar hy nie betyds kandidaatlyste ingedien het nie, met Fikile Mbalula wat sê die party hoop nou die konstitusionele hof sal sy saak aanhoor, aangesien die ANC glo sy regsargument is sterk en in ooreenstemming met die wet
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









