Nuus
-
Trump keur teregstelling deur vuurpeloton vir Fort Hood-skieter goed
President Donald Trump het die teregstelling deur ’n vuurpeloton goedgekeur van ’n militêre psigiater wat in 2009 dertien mense by…
-
12 buitelanders aangekeer oor dokumente
Twaalf buitelandse werkers is Donderdag, 1 Oktober, in ’n binnelandse sake-optrede by die konstruksieterrein van Rembrandt Mall in die Paarl…
-
KI-beheerde robotvuurwapens teiken nou hommeltuie!
Oekraïne het begin om kunsmatige intelligensie (KI)-beheerde robotvuurwapens te gebruik om Rusland se nuwe, vinnige straalaangedrewe hommeltuie neer te skiet,…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 5 Oktober, gebeur het. Dié artikel bevat die belangrikste nuus wat plaaslik, in die…
-
Vrae oor Dunoon se grond
Die oorbevolking van Dunoon weens ’n tekort aan behuising is ’n ernstige saak en mense se pyn moenie gebruik word…
-
Andrew glo ‘onskuldig’, wend hom tot hof ná nuwe Epstein-onthullings
Brittanje se gediskrediteerde voormalige prins, Andrew Mountbatten-Windsor, het ’n aansoek by die hooggeregshof ingedien om “deursoekingslasbriewe tersyde te laat stel”…
-
Gesogte SAAWK-toekennings en erepennings: Hier is die wenners
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns (SA Akademie) se jaarlikse bekroningsplegtigheid het op 2 Oktober 2026 in Pretoria plaasgevind. Die…
-
Motshekga se ‘burokratiese verskonings’ rondom R2,4 miljard se huurvlugte bevraagteken
Die Demokratiese Alliansie (DA) beskuldig die minister van verdediging, Angie Motshekga, daarvan dat sy agter burokratiese verskonings skuil nadat sy…
-
12 mans in hegtenis vir diefstal van 2 700 katte
Die Viëtnamese polisie het 12 mans in hegtenis geneem wat daarvan beskuldig word dat hulle tydens nagtelike rooftogte in woonbuurte…
-
‘Herbou Johannesburg soos ná oorlogverwoesting’
Die afbakening van City Power se inkomste kom te midde van ’n ernstige finansiële en bedryfskrisis by die nutsmaatskappy. Volgens…
Brekende Nuus
-
PA-leier Gayton McKenzie het gesê die party gaan nie oorhaastig koalisieooreenkomste aangaan nie en beklemtoon dat geen onderhandelinge ná die plaaslike verkiesings met enige politieke party gevoer is nie
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
’n Indonesiese bemanningslid is dood nadat ’n brandbestrydingshelikopter in die Baritorivier in Suid-Kalimantan neergestort het, terwyl twee ander bemanningslede, ’n Australiër en ’n Nieu-Seelander, lewend gered en vir behandeling hospitaal toe geneem is
-
9 buitelandse burgers tussen 20 en 26 jaar oud is by die O.R. Tambo-lughawe en by ’n hotel in Bruma in hegtenis geneem nadat hulle glo probeer het om vanuit Suid-Afrika te vertrek om aan die Rusland-Oekraïne-oorlog deel te neem
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









