Nuus
-
Twee mans die naweek in afsonderlike voorvalle in Worcester vermoor
Die polisie in Worcester het ’n moordsaak aanhangig gemaak nadat ’n 23-jarige man Saterdagaand, 1 Augustus, in Avianpark, Worcester doodgesteek…
-
Sowat 3 000 werksgeleenthede in gedrang sou inmaakfabriek deure sluit
Die beoogde sluiting van Premier Foods se Fruits Products Western Cape (FPWC)-aanleg in Tulbagh plaas sowat 3 000 permanente en…
-
Solidariteit en AfriForum terug in VSA om te gesels
Die Solidariteit-beweging is terug in Washington vir vergaderings met die Amerikaanse regering. Dirk Hermann, Solidariteit se bestuurshoof, het aan Die…
-
Busbestuurder in hegtenis ná noodlottige ongeluk waarin 10 Zimbabwiërs sterf
Die bestuurder van die bus waarin 10 Zimbabwiërs tragies op die N1 in die Vrystaat omgekom het, is deur die…
-
Reuse-brande en hittegolwe: Europa op hete kole
Spanje se ministerie van binnelandse sake het aangekondig ontruimingsbevele vir 15 munisipaliteite is opgehef, wat duisende mense in staat stel…
-
Hill-Lewis maak Maandag groot aankondiging oor metropolisie
Die burgemeester van die Stad Kaapstad, Geordin Hill-Lewis gaan Maandag ’n groot aankondiging oor meer magte vir die Stad se metropolisie…
-
Vandag in die nuus
Hier is die hoofnuus wat vandag, 31 Julie, gebeur het. Dié artikel bevat die vernaamste nuus wat plaaslik, in die…
-
Wêreldwildbewaarderdag: Sanparke eer veldwagters wat hul lewens waag en verloor
Suid-Afrika het Vrydag, 31 Julie, op Wêreldwildbewaarderdag hulde gebring aan veldwagters wat daagliks hul lewens waag om die land se…
-
Op Burchell se spoor: ’n 70-jarige se pelgrimstog deur die Karoo
Terwyl aftrede ’n rustiger pas vir menige beteken, is dit nie so vir Hennie van Eck (70) nie. Nee, vir…
-
KI-modelle ‘ruk handuit’ en gaan op kuberkraak-uitstappie
OpenAI, die skepper van ChatGPT, het bekend gemaak dat sy gevorderde kunsmatige intelligensie (KI)-modelle tydens sekuriteitstoetse handuit geruk en uit…
Brekende Nuus
-
Iran se president, Masoud Pezeshkian, het tydens sy 1ste toespraak by die VN sedert Washington en Israel ’n volskaalse oorlog teen sy land begin het, ’n uitdagende houding ingeneem en die VSA gewaarsku dat Teheran nie ‘die knie sal buig’ nie
-
Russiese aanvalle op logistieke netwerke en infrastruktuur regoor Oekraïne het minstens 7 mense doodgemaak, insluitend 2 in Kiëf, in die jongste oplewing van hommeltuigaanvalle op die hoofstad
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die ANC sê dit sal ’n onreg teenoor sy kiesers wees indien die party uitgesluit word van die plaaslike verkiesings in munisipaliteite waar hy nie betyds kandidaatlyste ingedien het nie, met Fikile Mbalula wat sê die party hoop nou die konstitusionele hof sal sy saak aanhoor, aangesien die ANC glo sy regsargument is sterk en in ooreenstemming met die wet
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









