Vrae oor Dunoon se grond

Rioolwater loop deur die sinkhokke in Dunoon weens geblokde dreine. Foto: Verskaf.
Rioolwater loop deur die sinkhokke in Dunoon weens geblokde dreine. Foto: Verskaf.

Die oorbevolking van Dunoon weens ’n tekort aan behuising is ’n ernstige saak en mense se pyn moenie gebruik word om politieke partye te bevorder nie.

Só sê Thembelani Ndabezimbi, ’n inwoner van dié township in Kaapstad.

Ndabezimbi is een van meer as 100 000 inwoners wat al jare lank in ’n oorbevolkte Dunoon bly.


Kategorieë:

uitgesproke artikels

Geen uitgeligte artikels beskikbaar nie.
Blaai gerus deur die nuutste berigte.

Bly ingelig

Ontvang die jongste nuus direk per e-pos