Leefstyl
-
Bobby vat die pad – en neem kykers saam op reis
Bobby van Jaarsveld is net so ’n huishoudelike naam soos Mrs Ball’s se blatjang en rooibostee. Vir jare het hy…
-
Skokke, geheime en verraad vier hooggety in ‘Suidooster’ in September
“Dis heerlike lente, die winter’s verby,” lui die bekende volksliedjie – en selfs die berge en klowe roep glo na…
-
Kaapstad: Dubbel en dwars die beste!
Kaapstad het Vrydagaand twee gesogte titels by die World Travel Awards Africa-galaseremonie verower en is aangewys as beide Afrika se…
-
Kaapsehoop krioel met boek- en drukbegeesterdes
Die vierde Innibos Boekenaweek wat tot 30 Augustus in die 140 jaar oue Kaapsehoop in Mpumalanga plaasvind, is vinnig besig…
-
Van boek tot verhoog: Het van Verlangekraal kry nuwe lewe
’n Bekende Afrikaanse verhaal kry dié naweek ’n nuwe lewe wanneer Het van Verlangekraal vanaf Vrydag op die verhoog van…
-
Nóg ’n skokbesluit ruk ‘Boer soek ’n vrou’
Onsekerheid neem toe op Willie se plaas nadat een van sy drie kuiergaste besluit om hom eerder te groet. Intussen…
-
KYK: Huldeblyke stroom in vir country-ikoon Dolly Parton
Dolly Parton, wat Dinsdag op die ouderdom van 80 oorlede is, was veel meer as die beeld van die “plattelandse…
-
Harde feite, sexy fiksie kry hul beurt op Innibos Boekenaweek
Daar is waarskynlik min plekke waar ’n gesprek oor onwettige mynbou, Oscar Pistorius, tannie Maria en poësie heel natuurlik in…
-
Amerikaanse country-ster Dolly Parton sterf op 80
Die Amerikaanse country-superster Dolly Parton is in die ouderdom van 80 oorlede, het haar familie Dinsdag aangekondig. Parton se neef…
-
Groot name word dié lente by VIA verwelkom
Bobby van Jaarsveld, Kabous Meiring, François Jacobs, Efraine du Toit en Herman Lensing is van die groot name wat in…
Brekende Nuus
-
Die VSA-president Donald Trump, en Venezuela se tussentydse leier, Delcy Rodriguez, het vir die 1ste keer persoonlik ontmoet en onderwerpe soos energie en veiligheid bespreek, het sy gesê
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die uittredende VN-sekretaris-generaal, Antonio Guterres, wat fossielbrandstofbelange onlangs daarvan beskuldig het dat hulle die atmosfeer soos ‘oop riool’ behandel, gaan vandag sy laaste klimaatsberaad by die VN se hoofkwartier in New York aanbied
-
Die geskorste minister van polisie, Senzo Mchunu, het die motief agter die klopjag by sy huis in KZN bevraagteken nadat SAPD-lede Maandag die perseel deursoek en elektroniese toestelle gekonfiskeer het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









