Leefstyl
-
Anne Hathaway vanjaar se loketkoningin
Min sterre het so ’n goeie jaar soos Anne Hathaway (43). Nadat sy in 2025 ’n lae profiel gehandhaaf het,…
-
Wat gaan aan met Taylor Swift?
Het sy dit “afgeskud” soos in haar liedjie “Shake if off”? Behoort sy nie meer aan al die Swifties nie?…
-
Bomskok tref ‘Suidooster’: Geliefde Mrs J vermoor
Suidooster se geliefde Mrs J het in ’n skokkende wending gesterf – 11 jaar nadat Theresa Sedras dié karakter in…
-
Help ’n kind en slaan ’n prys los
Vir sommige mense is R50 skaars genoeg vir ’n wegneemkoffie. Vir duisende kinders wat jaarliks deur Die Kinderfonds se projekte…
-
Die Papier onder die loep by Aardklop
Die Papier is as ’n gedrukte koerant begin midde verreikende veranderinge in die medialandskap. Waarom? Momentum Aardklop op Potchefstroom is…
-
‘Boer soek ’n vrou’: ‘Ek het eintlik nie meer woorde nie . . .’ en nóg ’n skok!
“Liefde is twee siele wat mekaar vind. Dis ontasbaar, maar dit gee kleur aan ’n mens se lewe. Vir dié…
-
Vinnige vyf met Kasslertjops
Het jy geweet met net vyf bestanddele, kan jy iets heerliks aanmekaarslaan? En as jy dalk een of twee ekstra…
-
As velsorg fel sorg word
’n 12-jarige kyk ’n video waarin ’n beïnvloeder gereed maak om uit te gaan. Dan voeg sy ’n retinolserum, ’n…
-
’n Skokwending en gevaarlike versoekings vier hoogty in ‘Suidooster’
Die temperatuur styg dié Oktober in Ruiterbosch, en dit het min met die warmer weer te doen. In dié fiktiewe…
-
Diepe Waters: Altus Theart sê Rossouw ‘het net sy vuur gaan haal’
Altus Theart het Donderdagaand 24 September sy laaste verskyning as Rossouw in Diepe Waters gemaak, maar terwyl een hoofstuk eindig,…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









