Leefstyl
-
Mischa gaan van ‘Ek het tee’ tot eie baas
Mischa van Heerden, Polokwane se eie sosialemedia-beïnvloeder, het áltyd net die regte “tee”. Deesdae het Van Heerden, beter bekend as…
-
Kragtoer deur Emmy-benoemde Kim Engelbrecht vanjaar by Woordfees
Die bekroonde Suid-Afrikaanse aktrise Kim Engelbrecht, wat in 2022 vir ’n internasionale Emmy-toekenning benoem is, sal in Oktober by die…
-
‘Tweespalt’: ’n Dokkie waar rugby-geesdriftiges mekaar met passie plettervat
’n Nuwe kykNET-dokumentêre reeks werp die kollig op die vrae wat rugbygeesdriftiges al dekades lank teister – en dis veral…
-
Romanda Hombir bring Afrika-kroon huis toe
Suid-Afrika se Romanda Hombir het ná ’n indrukwekkende vertoning by die Mej. Wêreld-eindronde in Viëtnam nóg ’n titel by haar…
-
Japan se jong prins word 20
Japan se prins Hisahito het vandag sy 20ste verjaardag gevier – ’n mylpaal wat veel groter betekenis vir die land…
-
Harry kom huis toe – maar nie terug na die paleis nie
Prins Harry en Meghan Markle is terug in Brittanje – saam met hul twee kinders – maar dit beteken nie…
-
‘Die Wynmeester’: Eerstegeslag-wynmaker vanjaar se wenner van gesogte kroon
Andrew Mellish, ’n eerstegeslag-wynmaker, is gekroon as vanjaar se wenner in die tweede seisoen van VIA se realiteitsprogram Die Wynmeester.…
-
Vinnige vyf met stokvis
Het jy geweet met net vyf bestanddele, kan jy iets heerliks aanmekaarslaan? En as jy dalk een of twee ekstra…
-
‘Boer soek ’n vrou’: Hoopvolle harte – en iemand kan slange vang
In die 18de seisoen van kykNET se gewilde maatsoekreeks, Boer soek ’n vrou, het dinge tot nou toe by tye…
-
‘Wat ’n ma moet weet’: Efraine gesels oor die perfekte ma, koliek en ander terugslae
Ouerskap kom nie met ’n wenresep nie. Daar bestaan ook geen handleiding vir elke dag se reis wat ouers met…
Brekende Nuus
-
Die VSA-president Donald Trump, en Venezuela se tussentydse leier, Delcy Rodriguez, het vir die 1ste keer persoonlik ontmoet en onderwerpe soos energie en veiligheid bespreek, het sy gesê
-
Teken nou in vir ons opwindende nuusbrief, ‘Net vir jou’, sodat jy Vrydagoggend vroeg ons 10de uitgawe kan kry
-
Die uittredende VN-sekretaris-generaal, Antonio Guterres, wat fossielbrandstofbelange onlangs daarvan beskuldig het dat hulle die atmosfeer soos ‘oop riool’ behandel, gaan vandag sy laaste klimaatsberaad by die VN se hoofkwartier in New York aanbied
-
Die geskorste minister van polisie, Senzo Mchunu, het die motief agter die klopjag by sy huis in KZN bevraagteken nadat SAPD-lede Maandag die perseel deursoek en elektroniese toestelle gekonfiskeer het
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









