Leefstyl
-
Verraad en tweede kanse vier hooggety in ‘Suidooster’ in November
’n Belydenis kan ’n huwelik oopkloof. ’n Goeie daad kan jou voor die hof laat beland. En ’n vreemde lig…
-
Hy is g’n ’n rassis, sê Govan Whittles
Govan Whittles, die aanbieder van Carte Blanche Sondagaande op M-Net en die dokkie Govan Ontbloot Dinsdae op kykNET, lyk vol…
-
Van straathoek tot feesverhoog: Pitori vier die geliefde kota
Die nederige kota het Saterdag die middelpunt van aandag by die Pitori Kota Festival in Pretoria gevorm. Kosliefhebbers, musiekliefhebbers en…
-
‘Boer soek ’n vrou’: Só lyk die 10 nuwe boere
Tien boere, ’n nuwe aanbieder en die moontlikheid van ’n liefde wat ’n leeftyd hou: Boer soek ’n vrou se…
-
Vinnige vyf met hoenderdye
Het jy geweet met net vyf bestanddele, kan jy iets heerliks aanmekaarslaan? En as jy dalk een of twee ekstra…
-
Die Louwhuis skryf ’n nuwe hoofstuk
Ons agterplaas die flikker van die sonen bo die staldeur pronk my rooi-bont duif;waar agter in die donker die swart…
-
Nostalgiese Halleluja-liedere na Oppiwater
Die Oppiwater Kunstefees van 14-19 Februarie 2027 aanboord die MSC Armonica skop af met ’n wonderlike geestelike ervaring: Genade, Onbeskryflik…
-
Van Emma tot Eurika: Bertha le Roux-Wahl is nog lank nie klaar
7de Laan was destyds ’n instelling. Selfs troeteldiere het op die kenwysie gereageer. En Emma, gespeel deur Bertha le Roux-Wahl,…
-
‘Boer soek ’n vrou’: Daar’s amptelik baie liefde in die lug in die Langkloof . . .
“Om al 10 boere vir die eerste keer saam te sien en te hoor wat hierdie proses vir hulle beteken…
-
Wen ’n kajuit vir Oppiwater en ‘Moord aan Boord’
Die 13de Oppiwater-kunstefees vaar van 14 tot 19 Februarie 2027 op die MSC Armonia van Durban na Mosambiek se tropiese…
Brekende Nuus
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
-
9 lande in die Europese Unie, insluitend Duitsland en Italië, is op koers om hul mikpunte vir die vermindering van vrystelling van gasse teen 2030 te mis, het Brussel gesê met die aanvang van die VN se klimaatsamesprekings
-
PA-leier Gayton McKenzie het gesê die party gaan nie oorhaastig koalisieooreenkomste aangaan nie en beklemtoon dat geen onderhandelinge ná die plaaslike verkiesings met enige politieke party gevoer is nie
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









