Leefstyl
-
Bok-generaal Handré Pollard se vroulief Marise maak hart oop oor ouerskap
Hoe lyk ouerskap wanneer een ouer se werk hom gereeld vir weke van die huis af wegneem? In ’n episode…
-
Aardklop: ‘Daar is iets vir jou,’ sê Alexa Strachan
Aardklop wil vanjaar bewys dat ’n kunstefees nie net vir die geharde teater- of musiekliefhebber is nie, maar vir die…
-
‘Keyter vir almal’: ’n Heerlike en boeiende gespreksreis met besonderse mense
Kykers sal vir JP Keyter onthou as aanbieder van Landbouweekliks, as ’n radioman op JacarandaFM en ook sportverslaggewer vir eNCA…
-
Reisende padel-reeks wys die hart van ’n pa-en-seun-span
’n Pa, ’n seun en ’n gedeelde liefde vir padel . . . dit is die hart van VIA se…
-
DStv stel nuwe pakkette vry
Nog meer kykers kan voortaan deel wees van die VIA-familie. Vanaf 17 September 2026 is VIA in Suid-Afrika op DStv…
-
Burgemeestersbal help Suidoosterfees die gety vir jong kunstenaars draai
Die Suidoosterfees se burgemeestersbal is op Saterdag 19 September by die Lagoon Beach Hotel in Kaapstad aangebied. Vriende, vennote en…
-
Macklemore op hete kole, Sheeran moet alleen voortgaan
Macklemore se steun vir Palestina het ’n storm rondom Ed Sheeran se Loop-toer ontketen, met die Amerikaanse rapper wat van…
-
‘Boer soek ’n vrou’: Hoe drasties gaan die romantiese skille van die oë begin val?
“Wanneer jy jou mens vind, verweef twee wêrelde – twee lewens – elk met hul eie families en vriende. Om…
-
Vinnige vyf met maalvleis
Het jy geweet met net vyf bestanddele, kan jy iets heerliks aanmekaarslaan? En as jy dalk een of twee ekstra…
-
Lourensa Eckard ondersoek die Afrikanerkwessie
“Is jy ’n Afrikaner?” is die eerste vraag wat Lourensa Eckard in ’n spesiale episode van die kykNET aktualiteitsprogram Onthul…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos








