Leefstyl
-
Oorlogsmuseum SA se voorkeur-erfenisbestemming
Die Oorlogsmuseum het die Nelson Mandela Capture Site in KwaZulu-Natal as die land se voorkeur-erfenisbestemming uitgestof. Tokkie Pretorius, direkteur van…
-
Nuwe gesigte, groter drama
Die gewilde kykNET-telenovela Diepe Waters het die afskop van sy vyfde seisoen in styl gevier. Die Papier was Dinsdag, 29…
-
‘Koortjies’ keer terug met aangrypende stories en musiek vir die siel
Verhale van verlies en hoop, gesprekke wat saak maak en musiek wat troos: dít wag op kykers in die nuwe…
-
Neels van Jaarsveld, jong talent en lekker kos op VIA in Oktober
Daar is ’n hele klomp vars Afrikaanse televisie-inhoud op VIA in Oktober. Neels van Jaarsveld keer terug met ’n derde…
-
Boer soek ’n vrou: ‘Sy was van die begin af die een . . .’ en twee tasse moet gepak word
“ ’n Plaas is meer as net grond wat mense verbind, myle en myle heen. Om ’n boer se hart…
-
Vinnige vyf met polenta en hoender
Het jy geweet met net vyf bestanddele, kan jy iets heerliks aanmekaarslaan? En as jy dalk een of twee ekstra…
-
‘Verander jou siening’: Wat kan ék anders doen?
“Ek droom van ’n Suid-Afrika waar ’n persoon met ’n gestremdheid nie eers hoef te bewys dat hulle ’n plek…
-
Hoendersosaties vir jou Braaidag
Sosaties is gewoonlik iets wat ’n mens ten duurste in ’n pakkie van ses by die winkels koop – maar…
-
Van skaapniervet tot braaibroodjie-kers
Wat het ’n 18de-eeuse Pruisiese soldaat, skaapniervet en ’n braaibroodjie met mekaar te doen? Meer as wat jy dalk dink.…
-
‘Ons gaan nou braai’: Só het die vuur Suid-Afrika se Erfenisdag geword
Vir miljoene Suid-Afrikaners beteken 24 September vandag een ding: vuur aan, vleis op die rooster en mense om die braai.…
Brekende Nuus
-
’n Regter het die Britse komediant Russell Brand vandag tot meer as 10 jaar tronkstraf gevonnis vir ’n reeks seksuele misdrywe en hom as ’n ‘predator’ bestempel wat ‘verstommende arrogansie’ en minagting vir sy slagoffers getoon het
-
Die korrupsieverhoor van R54 miljoen teen voormalige waarnemende nasionale polisiekommissaris Khomotso Phahlane en sy 5 mede-beskuldigdes is in die hooggeregshof in Pretoria tot 12 November uitgestel nadat die staat om ’n uitstel versoek het om die aanklagte teen hulle te wysig
-
Die nuwe uitsending van Die Papier Praat is nou beskikbaar op ons YouTube-blad (@DiePapierPraat)
-
Pres. Cyril Ramaphosa oor plaaslike verkiesings: ‘Met hierdie verkiesing eis die Suid-Afrikaanse volk dat dié wat met openbare diens vertrou is, hul verantwoordelikhede nakom. Diegene wat tot rade verkies is, moet nou bewys dat hulle die vertroue werd is wat die Suid-Afrikaanse volk in hulle gestel het’
Bly ingelig
Ontvang die jongste nuus direk per e-pos









