Leandi Prinsloo het op die Vrystaat-swemkampioenskap 17 goue medaljes en een silwer verower.
‘n Atleet van die Hoërskool Jim Fouché het goud in hoogspring behaal op die Afrika-jeugspele in Luanda.
The Le Futur Soccer Tournament showcased five age group champions, highlighting talent and competitive spirit among teams from Bloemfontein, Parys, and Kimberley.
Nita Scholtz-Albertse en haar dubbelspel-spanmaat Amy Ackerman storm voort met talle oorwinnings op pad na Olimpiese Spele 2028.
Schalk Ferreira becomes St. Andrews School’s rugby director, aiming to build a strong rugby culture and enhance player development.
Sentraal het beheer in die tweede-helfte geneem om Durbanville 30-15 in Wellington te klop. Die spanne neem aan die Six Gun Grill Summer Sport Festival in Wellington deel. Tydens die…
Skryf in vir die Mimosa Mall Maraton in Bloemfontein op Saterdag 28 Februarie onder aan hierdie berig.
Gimnas van Bloemfontein gaan terug van kampioenskap in Spanje. Op pad na byeenkoms in Namibië.
The Gariep Open swimming event for the whole family will take place on 17 and 18 January. Read more and enter here.