Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Lifestyle
-
Jou R500-inkopies by Pick n Pay Preller Walk kan jou nuwe kar wees
Carols with the Stars bied ‘n geleentheid om saam met geliefdes die gees van Kersfees te beleef – én die kans om ‘n motor te wen.
-
Emily Hobhouse se lewe met massa-viering in Bloemfontein herdenk
‘n Reuse-projek word vir einde Oktober in Bloemfontein beplan waar die lewe en begrafnis van Emily Hobhouse uitgebeeld en op TV uitgesaai gaan word.
-
Dié vyf liedjieskrywers ding mee om FAK-Skryf’it-titel, en jy kan stem
Die publiek kry van 18 tot 22 September die geleentheid om vir hul gunstelingliedjie te stem. Die wenner word op 24 September aangekondig.
-
Smile-week by Universitas- Akademiese Hospitaal ontwrig ná diefstal van pype
Die operasies wat vandeesweek vir 18 kinders nuwe hoop sou gee, is ontwrig ná skade weens diefstal by die Universitas-hospitaal.
-
Diefstal van koperpype by Universitas lei tot tydelike sluiting van teaters
Nie net spook die Universitas- Akademiese Hospitaal om warm water vir pasiënte te voorsien nie, daar is ook nou geen krag weens kabeldiefstal.











